All posts by account1

12Nov/20

Eerste Afrikaans

Net ‘n ou lekker podcast, om met julle te praat oor die mense wat so kwaad raak en se ek spot transgender mense en so aan. Hulle het nie ‘n cooking clue waaroor hulle praat nie, maar ek sal dit alles nog verduidelik. Jammerte almal praat nie…